Maricorivier

Die Maricorivier sluit aan by die Krokodilrivier, om die Limpoporivier te vorm wes van 'n gehuggie Rooibokkraal op die grens van Botswana en Suid-Afrika.[1] Die opvanggebied van die Marico word op 13 208 km2 geskat.[2]

Maricorivier
Maricorivier in die Madikwe-wildreservaat
Maricorivier in die Madikwe-wildreservaat
Maricorivier in die Madikwe-wildreservaat
Stroomgebied Limpopoprovinsie
Oorsprong Naby Swartruggens, Noordwes
Monding Samevloei met Krokodilrivier vorm die Limpoporivier
Monding-hoogte 870 m
Stroomgebiedopp. 13 208 km2
Ligging van Maricorivier op 'n kaart (Suid-Afrika)
Maricorivier
Maricorivier
Koördinate: 24°11′27″S 26°52′22″O

Oorsprong

Die rivier ontstaan as die Groot Maricorivier by die Marico Oog, naby Swartruggens, in die Noordwes-provinsie van Suid-Afrika. Die bron van die rivier is 'n groot dolomitiese sinkgat met skoon water, wat ook 'n skouspelagtige duikplek is.[3]

Verwysings

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.