Maria van Boergondië
Maria van Boergondië (13 Februarie 1457 – 27 Maart 1482) was die dogter en enigste erfgenaam van Karel die Stoute.
Maria van Boergondië | |
---|---|
Hertog van Brabant, Limburg, Lotaringe, Luxemburg en Gelre; Markgraaf van Namen; Paltsgraaf van Boergondië; Gravin van Artesië, Vlaandere, Charolais, Henegouwen, Holland, Zeeland en Zutphen | |
Maria van Boergondië Niklas Reiser (1500) | |
Dinastie | Valois |
Bewind | 5 Januarie 1477 – 27 Maart 1482 |
Gebore | 13 Februarie 1457 |
Brussel, Brabant | |
Gesterf | 27 Maart 1482 |
Kasteel van Wijnendale, Vlaandere | |
Begrawe | 3 April 1482 |
Onze Lieve Vrouw Kerk in Brugge, Vlaandere | |
Voorganger | Karel die Stoute |
Opvolger | Filips I van Kastilië |
Eggenote | Keiser Maksimilian I |
Kinders | Filips I van Kastilië, Margarete van Oostenryk |
Vader | Karel die Stoute |
Moeder | Isabella van Bourbon |
Ná die dood van haar pa, wat in die Slag van Nancy dood is, het die Franse koning Lodewyk XI begin al haar erflande wat onder die Franse kroon was, soos die hertogdom Boergondië self, oor te neem. Sy het in 1477 met Keiser Maksimilian I uit die huis van Habsburg getrou om haar erfenis te red. Die Boergondiese en die Habsburgse erflande smelt saam.
Filip die Skone, (Filip I van Kastilië) (22 Junie 1478 - 25 September 1506) was die seun van Maria van Boergondië.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Mary of Burgundy. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.