Mari
Mari (марий йылме, marij jəlme) behoort tot die Fins-Oegriese tak van die Oeraalse tale. Dit word hoofsaaklik gepraat in Mari El in Rusland asook in die deel aan die Wjatka-rivier en ooswaarts tot by die Oeralgebergte. Marisprekers kom ook in Tartarstan, Oedmoertië en Perm voor.
Mari марий йылме marij jəlme | ||
---|---|---|
Gepraat in: | ![]() | |
Gebied: | Mari El | |
Totale sprekers: | 509 090[1] | |
Taalfamilie: | Oeraals Mari | |
Skrifstelsel: | Cyrilliese alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | ![]() | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | chm | |
ISO 639-3: | chm | |
Mari het vandag ’n standaardvorm met twee variante, (Heuwel- en Grasland-Mari, of Wes- en Oos-Mari). Dit word met ’n vorm van die Cyrilliese alfabet geskryf en is saam met Russies ’n amptelike taal van Mari El.
Alfabet
Grasland-alfabet
А а | Б б | В в | Г г | Д д | Е е | Ё ё | Ж ж |
З з | И и | Й й | К к | Л л | М м | Н н | Ҥ ҥ |
О о | Ö ö | П п | Р р | С с | Т т | У у | Ӱ ӱ |
Ф ф | Х х | Ц ц | Ч ч | Ш ш | Щ щ | Ъ ъ | Ы ы |
Ь ь | Э э | Ю ю | Я я |
Heuwel-alfabet
А а | Ä ä | Б б | В в | Г г | Д д | Е е | Ё ё |
Ж ж | З з | И и | Й й | К к | Л л | М м | Н н |
О о | Ö ö | П п | Р р | С с | Т т | У у | Ӱ ӱ |
Ф ф | Х х | Ц ц | Ч ч | Ш ш | Щ щ | Ъ ъ | Ы ы |
Ӹ ӹ | Ь ь | Э э | Ю ю | Я я |
Verwysings
- "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Mari" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Junie 2019. Besoek op 20 Oktober 2015.
Eksterne skakels
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Mari.
- Grasland-Mari-grammatika Geargiveer 7 Februarie 2010 op Wayback Machine
- ’n Grasland-Mari-Engels-Duits-Esties-woordeboek Geargiveer 8 Oktober 2010 op Wayback Machine
- ’n Kort Grasland-Mari-woordelys Geargiveer 4 November 2005 op Wayback Machine
- Grasland-Mari-Russies-Japannees-woordeboek
- Die Mari-koerant "Mari El" Geargiveer 12 Desember 2009 op Wayback Machine
- Mari El OnLine (Webportaal in Russies en Mari)
- Mari-staatsuniversiteit se departement Mari Geargiveer 13 Mei 2007 op Wayback Machine (in Russies).
- Hierdie artikel is vertaal vanuit die Engelse Wikipedia
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.