Marcus Vipsanius Agrippa
Marcus Vipsanius Agrippa (23 Oktober/November 63 v.C. - 12 v.C.) was 'n belangrike Romeinse generaal van die Romeinse Ryk en 'n staatsman. Hy was ook 'n goeie vriend en skoonseun van Keiser Augustus.
Marcus Vipsanius Agrippa | |
---|---|
Borsbeeld van Agrippa. | |
Geboortedatum | 23 Oktober/November 63 v.C. |
Sterfdatum | 12 v.C. |
Sterfplek | Kampanië |
Lojaliteit | Romeinse Republiek Romeinse Ryk |
Jare in diens | 45 v.C. – 12 v.C. |
Rang | General |
Eenheid | Romeinse weermag |
Poste beklee | Karthagiese weermag tydens die Tweede Puniese Oorlog |
Veldslae/oorloë | Caesar se burgeroorlog
Naas-Caesar burgeroorlog Bevryders se burgeroorlog
Finale oorlog van die Romeinse Republiek |
Biografie
Agrippa is tussen 23 Oktober en November 63-62 v.C. op 'n onbekende plek gebore. Sy pa was moontlik Lucius Vipsanius Agrippa. Hy het 'n ouer broer gehad wat se naam ook Lucius Vipsanius Agrippa was, en 'n suster met die naam Vipsania Polla. Die familie was nie prominent in die Romeinse openbare lewe nie. Agrippa was die skoonseun van Keiser Tiberius. Hy was die oupa van Caligula en die oupagrootjie van Nero.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.