Marc Batchelor
Marc Batchelor (4 Januarie 1970 – 15 Julie 2019) was 'n Suid-Afrikaanse sokkerspeler.[1][2][3][4][5] Hy het vir Orlando Pirates, Kaizer Chiefs, Mamelodi Sundowns, Maroka Swallows, SuperSport United, en die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan, Bafana-Bafana, uitgedraf.[1][2][6][7][8]
Hy is op 15 Julie 2019 in Olivedale, Johannesburg, naby sy huis doodgeskiet.[1][2][6][9] Hy was 49 jaar oud.[3][4][5]
Verwysings
- (en) Whaling, James (15 Julie 2019). Marc Batchelor dead: Former South Africa striker gunned down in Johannesburg. Daily Mirror. URL besoek op 15 Julie 2019.
- "Former Kaizer Chiefs striker Marc Batchelor shot dead". Eyewitness News (in Engels). 15 Julie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 September 2019. Besoek op 15 Julie 2019.
- "Marc Batchelor, l'ex calciatore dei Bafana Bafana ucciso in strada mentre guidava per tornare a casa". Leggo (in Italiaans). 16 Julie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Julie 2019. Besoek op 16 Julie 2019.
- "Marc Batchelor - Player Achivements - Mundial 11 - Stats - Results - Figures - News - H2H". Mundial11.com (in Sweeds). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Julie 2019. Besoek op 17 Julie 2019.
- "WIN a meeting with Marc Batchelor to watch the Soweto Derby with KICK OFF and Klipdrift!". Kickoff (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Julie 2019. Besoek op 17 Julie 2019.
- Gous, Nico (15 Julie 2019). "Ex-footballer Marc Batchelor shot dead in suspected hit". Times Live (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 April 2020. Besoek op 15 Julie 2019.
- "Condolences pour in after Mark Batchelor shot dead in suspected hit". IOL (in Engels). 15 Julie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Julie 2019. Besoek op 15 Julie 2019.
- "Oudsokkerspeler Marc Batchelor vermoor". Maroela Media. 16 Julie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 September 2019. Besoek op 16 Julie 2019.
- African News Agency (16 Julie 2019). "Marc Batchelor-moord: 'Hy het nie verdien om só te sterf'". Maroela Media. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Oktober 2019. Besoek op 16 Julie 2019.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.