Marble Hall

Marble Hall is 'n groot dorp in die Sekhukhune-distriksmunisipaliteit van die Limpopoprovinsie in Suid-Afrika.

Marble Hall
Marble Hall is in Limpopo
Marble Hall
Marble Hall
 Marble Hall se ligging in Limpopo
Koördinate: 24°58′S 29°17′O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistrikSekhukhune
MunisipaliteitEphraim Mogale
Stigting1945
Regering
  TipePlaaslike Munisipaliteit
Oppervlak
  Totaal16,49 km2 (6,37 vk. myl)
Hoogte
910 m (2 990 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal2 687
  Digtheid163/km2 (420/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense34.5%
  Indiërs/Asiërs4.6%
  Bruin mense0.7%
  Swart mense59.1%
  Ander1.2%
Taal (2011)
  Afrikaans35.1%
  Noord-Sotho30.6%
  Engels12.0%
  Tsonga4.3%
  Ander18.0%
Poskode (strate)
0450
Poskode (posbusse)
0450
Skakelkode013

Geskiedenis

In 1947 het ene mev. Visagie marmer ontdek in Marble Hall. Marmer word egter lankal nie meer hier ontgin nie. Die dorp is in 1942 opgemeet en in 1945 geproklameer.

Omgewing

Die N11 nasionale pad gaan deur Marble Hall. Die belangrikste landbougewasse in die distrik is koring en sitrus.

Sien ook

Verwysings

  1. "Hoofplek Marble Hall". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.