Maranhão
Maranhão (uitgespreek [maɾɐ̃ˈɲɐ̃w̃]) is een van die 26 state van Brasilië. Dit is ook een van die armste deelstate van die land. Maranhão se hoofstad en grootste stad, São Luís, het 'n bevolking van 986 826 in 2008 gehad.
| |||||
Sien ander Brasiliaanse deelstate | |||||
Land | Brasilië | ||||
Hoofstad | São Luís | ||||
Grootste stad | São Luís | ||||
Oppervlakte | 331 983,293 km² | ||||
Bevolking - Totaal - Digtheid |
6 109 684 (2005) 14,4 inw./km² | ||||
Goewerneur | Roseana Sarney | ||||
Visegoewerneur | João Alberto | ||||
MOI (2005) | 0,683 – middel | ||||
Tydsone | UTC-3 |
Geografie
Brasilië se enigste woestyn, wat uit rollende en vaste sandduine bestaan, is in die Lençóis Maranhenses Nasionale Park geleë.
Demografie
Etniese groepe
Etniese groep | Persent | Bevolking |
Bruin | 66,76% | 4 271 000 |
Wit | 25,57% | 1 636 000 |
Swart | 6,41% | 410 000 |
Ander | 1,27% | 82 000 |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Maranhão. |
Deelstate van Brasilië | |
---|---|
Distrito Federal |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.