Manzini
Manzini is een van die grootste stede van Eswatini en is die hoofstad van die gelyknamige distrik. Volgens die 2004-sensus het die stad 73 000 inwoners gehad. Die stad was tot 1960 bekend as Bremersdorp en is die belangrikste industriële sentrum van die Afrika-land.
Manzini Bremersdorp | |
---|---|
Manzini | |
Koördinate: 26°29′42″S 31°23′16″O | |
Land | Eswatini |
Distrik | Manzini |
Bevolking | |
• Totaal | 73 000 |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Stedeband
- Keighley (West Yorkshire)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.