Mantsin Kets
Mantsin Kets (Russies en Kalmikies: Манцин Кец) is 'n dorpie in Iki-Boeroel-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit is die setel en die enigste nedersetting van die gelyknamige Mantsin Kets Plaaslike Munisipaliteit. Dit lê naby die Tsjograireservoir 77 kilometer suid van die republiek se hoofstad, Elista.
Mantsin Kets Манцин Кец | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Kalmikië in Rusland | |
Mantsin Kets Die ligging van Mantsin Kets in Kalmikië | |
Koördinate: 45°29′53″N 44°44′10″O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Kalmikië |
Rajon | Iki-Boeroel |
Bevolking | |
• Totaal | 159 |
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) |
Poskode | 359138 |
Die dorpie se naam is van Kalmikiese oorsprong en beteken "Manitsjrivier se helling".[1]
Demografie
Volgens Sensus 2010 het Mantsin Kets 238 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[2]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kalmikiërs | 268 | 85,3% |
Dargine | 20 | 8,4% |
Russe | 12 | 5% |
Aware | 3 | 1,3% |
Totaal | 238 | 100% |
Verwysings
- Gedejewa, Daria; Oeboesjiejewa, Bamba; Lidzjijewa, Ljoedmila; Barinowa, Bairta (2019). Словарь топонимов Республики Калмыкия [Toponimiese woordeboek van Kalmikië] (in Russies). Elista: Dzjangar.
- Bespyatov, Tim. "Republic of Kalmykia. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 4 Augustus 2023.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.