Mangzhong
Tradisionele Oos-Asiatiese maansonkalenders verdeel ’n jaar in 24 sontermyne.[1]
Grade van die
sontermyne
sontermyne
←
↓
→
↑
Lengtegraad | Termyn | Datum |
---|---|---|
Lente | ||
315° | Lichun | 4-5 Februarie |
330° | Yushui | 18-19 Februarie |
345° | Jingzhe | 5-6 Maart |
0° | Chunfen | 20-21 Maart |
15° | Qingming | 4-5 April |
30° | Guyu | 20-21 April |
Somer | ||
45° | Lixia | 5-6 Mei |
60° | Xiaoman | 21-22 Mei |
75° | Mangzhong | 5-6 Junie |
90° | Xiazhi | 21-22 Junie |
105° | Xiaoshu | 7-8 Julie |
120° | Dashu | 22-23 Julie |
Herfs | ||
135° | Liqiu | 7-8 Augustus |
150° | Chushu | 23-24 Augustus |
165° | Bailu | 7-8 September |
180° | Qiufen | 23-24 September |
195° | Hanlu | 8-9 Oktober |
210° | Shuangjiang | 23-24 Oktober |
Winter | ||
225° | Lidong | 7-8 November |
240° | Xiaoxue | 22-23 November |
255° | Daxue | 7-8 Desember |
270° | Dongzhi | 21-22 Desember |
285° | Xiaohan | 5-6 Januarie |
300° | Dahan | 20-21 Januarie |
Mangzhong (tradisionele Chinees: 芒種; vereenvoudigde Chinees: 芒种; pinyin: mángzhòng) of boshu (Japannees: 芒種) is die negende sontermyn. Dit begin wanneer die son die luglengtegraad 75° bereik en eindig wanneer dit die lengtegraad 90° bereik. Dit verwys meer dikwels spesifiek na die dag wanneer die son presies op die lengtegraad 75° is.
Volgens die Gregoriaanse kalender begin dit gewoonlik omstreeks 5 Junie[2] en eindig dit omstreeks 21 Junie.
In dié tyd is gewasse soos gort en koring ryp en gereed om geoes te word. Dit is ook die tyd om die graansoort giers te saai.
Verwysings
- "24 Sekki". Glossary. National Astronomical Observatory of Japan. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Oktober 2019. Besoek op 21 Maart 2016.
- Matsukawa, Mitsuharu. "24 Sekkis, or Twenty-Four Japanese Small Seasons" (in Engels). Nagoya University. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2015. Besoek op 21 Maart 2016.
Eksterne skakels
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Vorige termyn ← Xiaoman (小滿) |
Mangzhong (芒種) | Volgende termyn Xiazhi (夏至) → |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.