Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit
Die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit is een van die agt metropolitaanse munisipaliteite in Suid-Afrika.
| |||
Provinsie | Vrystaat | ||
Tipe | Metropolitaanse Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | MAN | ||
Plaaslike munisipaliteite | Geen | ||
Hoofstad | Bloemfontein | ||
Burgemeester | Thabo Manyoni | ||
Grootste tale | S-Sotho, Afrikaans, Tswana | ||
Oppervlakte | 6 284 km² | ||
Bevolking | 747,431 (2011) |
Politiek
Verkiesingsuitslae
Verkiesingsuitslae[1] vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 2011.
Party | Stemme | % |
---|---|---|
ANC | 226 723 | 66.27% |
DA | 109 122 | 27.11% |
Cope | 12 723 | 3.16% |
VF+ | 6 073 | 1.51% |
APC | 1 899 | 0.47% |
ACDP | 1 708 | 0.42% |
Onafhanklik | 1 191 | 0.30% |
DPSA | 955 | 0.24% |
PAC | 943 | 0.23% |
URF | 669 | 0.17% |
BCP | 482 | 0.12% |
Totaal | 402 488 | 100.00% |
Verwysings
- "Opsomming van uitslae" (pdf) (in Engels). OVK. 27 Mei 2011. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2016. Besoek op 20 Maart 2012.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.