Maloti

Maloti is 'n dorp in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 7 223 gehad, waarvan 7 172 (99,3%) Swartes was.[1]

Maloti
Maloti is in Oos-Kaap
Maloti
Maloti
 Maloti se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 30°15′37″S 28°47′30″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikAlfred Nzo
MunisipaliteitMatatiele
Oppervlak
  Totaal4,21 km2 (1,63 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal7 223
  Digtheid1 716/km2 (4 440/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense0.1%
  Indiërs/Asiërs0.2%
  Bruin mense0.3%
  Swart mense99.3%
  Ander0.1%
Taal (2011)
  Xhosa 49.0%
  Sotho 44.7%
  Engels 1.3%
  Zoeloe 1.2%
  Ander 3.8%
Poskode (strate)
4740
Poskode (posbusse)
4740
Skakelkode039

Distrik

Die distrik is 3 357 km2 groot. Suiwelboerdery is die grootste ekonomiese aktiwiteit in die distrik. Daar is ook forelle in die strome.

Sien ook

Bronne

  1. "Hoofplek Maloti". Sensus 2011.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
   
Klik vir info oor hierdie sjabloon.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.