Malindi

Malindi (voorheen bekend as Melinde) is 'n stad by die monding van die Galanarivier aan die kus van Kenia langs die Indiese Oseaan. Die dorp is 120 km noordoos van Mombasa. Die bevolking was 207 253 tydens die 2009-sensus.

Malindi
Stad
Pilaar van Vasco da Gama
Pilaar van Vasco da Gama
Malindi is in Kenia
Malindi
Malindi
Koördinate: 3°13′25″S 40°7′48″O
LandVlag van Kenia Kenia
CountyKilifi
Stigting13de/14de eeu
Hervestig1861
Bevolking
  Totaal207 253
TydsoneUTC+3 (Oos-Afrika Tyd)

Sien ook

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.