Maleisiese Wikipedia
Die Maleisiese Wikipedia (Maleis: Wikipedia Bahasa Melayu) is die Wikipedia vir die Maleise taal. Dit is in Oktober 2002 geskep en is tans die 35ste grootste Wikipedia met ongeveer 371 000 artikels. Die Wikipedia is begin deur Brion Vibber, 'n Wikipedia administrateur.
Maleisiese Wikipedia | |
---|---|
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Maleis |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Opgerig | Oktober 2002 |
Huidige status | Aktief |
URL | ms.wikipedia.org |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.