Malebogo
Malebogo is 'n township in die Tokologo Plaaslike Munisipaliteit van die Wes-Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Malebogo waar die dorp Hertzogville se Swart mense gewoon het.
Malebogo | |
---|---|
Malebogo Malebogo se ligging in Vrystaat | |
Koördinate: 28°7′13″S 25°29′38″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distrik | Lejweleputswa |
Munisipaliteit | Tokologo |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,47 km2 (0,95 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 8 445 |
• Digtheid | 3 419/km2 (8 860/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Indiërs/Asiërs | 0.5% |
• Bruin mense | 2.1% |
• Swart mense | 97.1% |
• Ander | 0.3% |
Taal (2011) | |
• Tswana | 65.2% |
• Xhosa | 15.6% |
• Sotho | 10.9% |
• Afrikaans | 3.6% |
• Ander | 4.8% |
Poskode (strate) | geen |
Poskode (posbusse) | 9482 |
Skakelkode | 053 |
Volgens die 2011-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 8 445 gehad.[1]
Sien ook
Verwysings
- "Hoofplek Malebogo". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.