Malbaartjie
Die Malbaartjie (Puffinus griseus) is 'n stormvoël wat algemeen is (volopste Mei tot September) aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 40 – 46 cm groot en weeg 700 - 950 g met 'n vlerkspan van 94 - 106 sentimeter. In Engels staan die voël bekend as Sooty shearwater. Die voël broei op die subantarktiese eilande, meestal om Nieu-Seeland.
Malbaartjie | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Puffinus (betwis) |
Spesie: | "P." griseus |
Binomiale naam | |
Puffinus griseus Gmelin, 1789 | |
![]() | |
Verspreiding in blou, broeigebiede in geel. |
Fotogalery
- 'n Malbaartjie op die water.
- Kop van 'n Malbaartjie.
- Deel van 'n swerm wat in die see swem.
Sien ook
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Puffinus griseus. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Puffinus griseus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.