Malawi-suikerbos
Die Malawi-suikerbos (Protea caffra nyasae) is 'n struik wat hoort tot die bekende Protea genus. Die plant is endemies aan Malawi. In Engels staan dit as die Malawi Sugarbush bekend. Dit word as 'n subspesie van die Gewone protea Protea caffra beskou.
Malawi-suikerbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. caffra nyasae |
Binomiale naam | |
Protea caffra nyasae (Rendle) Chisumpa & Brummitt, 1987 | |
Sinonieme | |
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.