Makeleketle

Makeleketle is 'n township in die Masilonyana Plaaslike Munisipaliteit, in sentraal-Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Makeleketle waar die dorp Winburg se Swart mense gewoon het.

Makeleketle
Makeleketle is in Vrystaat
Makeleketle
Makeleketle
 Makeleketle se ligging in Vrystaat
Koördinate: 28°31′58″S 27°0′6″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikLejweleputswa
MunisipaliteitMasilonyana
Oppervlak
  Totaal3,69 km2 (1,42 vk. myl)
Hoogte
1 430 m (4 690 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal12 701
  Digtheid3 442/km2 (8 910/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense0.3%
  Indiërs/Asiërs0.2%
  Bruin mense1.6%
  Swart mense97.7%
  Ander0.2%
Taal (2011)
  Sotho 83.2%
  Afrikaans 4.6%
  Engels 3.9%
  Xhosa 3.8%
  Ander 4.5%
Poskode (strate)
9420
Poskode (posbusse)
9420
Skakelkode051

Volgens die 2011-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 12 701 gehad.[1]

Sien ook

Verwysings

  1. "Hoofplek Makeleketle". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.