Maikop
Maikop (Russies: Майкоп; Adigies: Мыекъуапэ, Mijekoeape) is die hoofstad van die Republiek van Adigea, ’n federale deelgebied van Rusland. Dit is geleë aan die regteroewer van die Belaja-rivier, ’n sytak van die Koeban. Die bevolking in 2014 was 144 544.
Maikop Майкоп Мыекъуапэ | |
---|---|
Stad | |
Die Maikop-stasie | |
Vlag Wapen | |
Maikop Die ligging van Maikop in Adigea | |
Koördinate: 44°36′N 40°05′O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Adigea |
Stigting | 1857 |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Aleksandr Narolin |
Oppervlak | |
• Totaal | 308 km2 (119 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 144 544 |
Tydsone | UTC+04:00 |
Webwerf | http://www.admins.maykop.ru |
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Maikop.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.