Mahamba

Mahamba[1] is 'n grenspos in Mpumalanga tussen Suid-Afrika en die suidweste van Eswatini. Die R543-streeksroete verbind die grenspos met die Suid-Afrikaanse padnetwerk.

'n Grenspos aan die Suid-Afrikaanse kant.
GrensposnaamMahamba
ProvinsieMpumalanga
Naaste dorpPiet Retief
PadR543 / MR9
Koördinate27.1055°S 31.0691°O / -27.1055; 31.0691
Telefoonnommer+27 (017) 826 0076
Faksnommer+27 (017) 826 0077
Besigheidsure07:00 – 22:00

Sien ook

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.