Magudu

Magudu is 'n dorp in die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit in die verre suidooste van die Mpumalangaprovinsie van Suid-Afrika, en op die grens met Eswatini.

Magudu
Magudu is in Mpumalanga
Magudu
Magudu
 Magudu se ligging in Mpumalanga
Koördinate: 25°53′53″S 31°43′26″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieMpumalanga
DistrikEhlanzeni
MunisipaliteitNkomazi
Oppervlak
  Totaal5,19 km2 (2,00 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal4 002
  Digtheid771/km2 (2 000/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense0.1%
  Bruin mense0.2%
  Swart mense99.6%
Taal (2011)
  Swazi 95.6%
  Tsonga 2.6%
  Ander 1.8%
Poskode (strate)
3160
Poskode (posbusse)
3160
Skakelkode034

Dit was voorheen bekend as Magut, na die naam van 'n Zoeloekaptein.[2]

Sien ook

Verwysings

  1. "Hoofplek Magudu". Sensus 2011.
  2. "Dictionary of Southern African Place Names (Public Domain)". Human Science Research Council. p. 291.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.