Magnoliopsida

Die Magnoliopsida is 'n klas van omtrent 170 000 bedeksadige, blomdraende plante. DiĆ© klas word nou erken as 'n natuurlike monofiletiese groep. 'n Ander naam is die dicotyledons.[1]

Omtrent die helfte van die groep het houtagtige stamme.

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.