Magas
Magas (Russies: Мага́с) is die hoofstad van die Republiek van Ingoesjetië, ’n federale deelgebied van Rusland. Dit is in 1995 gestig en het Nazran in 2002 as die republiek se hoofstad vervang. Die bevolking in 2013 was 4 106 en dit maak Magas die kleinste hoofstad van ’n Russiese deelgebied.
Magas Магас | |
---|---|
Stad | |
Die presidentswoning in Magas | |
Vlag Wapen | |
Magas Die ligging van Magas in Ingoesjetië | |
Koördinate: 43°10′N 44°49′O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Ingoesjetië |
Stigting | 1995 |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Jakoeb Belchorojef |
Bevolking | |
• Totaal | 4 106 |
Tydsone | UTC+04:00 |
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Magas.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.