Macleantown
Macleantown is 'n dorp in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is 34 km noordwes van Oos-Londen en 46 km suidoos van Stutterheim, en val onder bestuur van die Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit.
Macleantown | |
---|---|
Macleantown Macleantown se ligging in Oos-Kaap | |
Koördinate: 32°47′24″S 27°46′26″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Munisipaliteit | Buffalo City |
Oppervlak | |
• Totaal | 9,94 km2 (3,84 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 580 |
• Digtheid | 58/km2 (150/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 13.6% |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 0.3% |
• Swart mense | 85.5% |
• Ander | 0.2% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 77.6% |
• Engels | 15.2% |
• Afrikaans | 4.3% |
Poskode (strate) | 5280 |
Skakelkode | 043 |
Die dorp is in April 1881 genoem na Kolonel John Maclean (1810-1874), hoofkommissaris van Brits-Kaffrarië vanaf 1852.
Sien ook
Bronne
- "Hoofplek Macleantown". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.