Mabopane

Mabopane is 'n nedersetting in Suid-Afrika. Dit is in die noorde van die Gauteng-provinsie geleë en is onder beheer van die Stad Tshwane Metroraad. Mabopane het ongeveer 85 000 inwoners.

Mabopane
Mabopane is in Gauteng
Mabopane
Mabopane
 Mabopane se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°30′0″S 28°4′48″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Tshwane
Stigting1972
Oppervlak
  Totaal42,20 km2 (16,29 vk. myl)
Hoogte
1 225 m (4 019 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal110 972
  Digtheid2 630/km2 (6 800/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense0.1%
  Indiërs/Asiërs0.1%
  Bruin mense0.4%
  Swart mense99.2%
  Ander0.2%
Taal (2011)
  Tswana 58.8%
  Noord-Sotho 9.9%
  Tsonga 8.5%
  Zoeloe 5.6%
  Ander 17.2%
Poskode (strate)
0190
Poskode (posbusse)
0190
Skakelkode012

Die Odi-stadion is in Mabopane. Die Morula Sun-kasino en Nooitgedachtdam kan ook in die omgewing gevind word.[2]

Sien ook

Verwysings

  1. "Hoofplek Mabopane". Sensus 2011.
  2. "www.tourismnorthwest.co.za". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2008. Besoek op 23 Mei 2010.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.