Maasgouw

Maasgouw (Limburgs: Maasgoew) is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, geleë aan weerskante van die Maas-rivier en wat grens aan die Belgiese provinsie Limburg. Die munisipale gebied het sowat 24 000 inwoners (2019) en 'n oppervlakte van 58 km².

Maasgouw
Munisipaliteit
Maasbracht
Maasbracht
Vlag van Maasgouw
Vlag
Wapen van Maasgouw
Wapen
Ligging van Maasgouw-munisipaliteit in Limburg
Ligging van Maasgouw-munisipaliteit in Limburg
Koördinate: 51°09′00″N 5°53′00″O
LandVlag van Nederland Nederland
Provinsie Limburg
Regering
  BurgemeesterStef Strous (PvdA)
Oppervlak
  Totaal57,99 km2 (22,39 vk. myl)
  Land45,83 km2 (17,70 vk. myl)
  Water12,16 km2 (4,70 vk. myl)
Bevolking
  Totaal23 718
  Digtheid518/km2 (1 340/vk. myl)
Poskode
6017,6019,6050-6051, 6067,6097,6099,6107,6109
Skakelkodes0475
Webwerfwww.gemeentemaasgouw.nl

Maasgouw is in 2007 gestig en gevorm uit die munisipaliteite Heel, Maasbracht en Thorn. Die eerste twee is die administratiewe setels van die munisipaliteit. Heel herberg die munisipale bestuur, maar die amptenary is verdeel tussen Heel en Maasbracht.

Plekke

Plekke in die munisipale gebied van Maasgouw:
Beegden, Brachterbeek, Heel, Linne, Maasbracht, Ohé en Laak, Panheel, Stevensweert, Thorn en Wessem.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.