Maagsuur
In die mediese vakterminologie verwys maagsuur na 'n sap wat deur kliere van die maagslymvlies afgeskei word. Dit bevat spysverteringsensieme en soutsuur.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Maagsuur.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.