MTV Gifhorn
MTV Gifhorn is 'n sportklub uit Gifhorn in die deelstaat Neder-Sakse in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Behalwe sokker, bied die klub ook 'n magdom ander sportsoorte aan, onder meer atletiek, vlugbal, basketbal, gimnastiek, kegelbal, judo, moderne dans, swem en handbal.
![]() | |
Volledige naam | Männerturnverein Gifhorn von 1861 e. V. |
Stigtingsdatum | 1861 |
Tuisveld | Sportpark Flutmulde, Gifhorn |
Kapasiteit | 3 000 |
Kompetisie | Oberliga Neder-Sakse Oos |
Die klub is in 1861 met die huidige naam gestig en die sokkerafdeling is in 1911 op die been gebring. In 1933 het die klub se sokkerafdeling ontbind, maar dis weer in 1949 heringestel.
Die klub se grootste prestasie was om die hoofrondte van die DFB-Pokal te bereik in 1978 en 1979.
Onlangse ligaposisionering
|
|
Eksterne skakels
Oberliga Neder-Sakse Oos 2008/09-seisoen | |
SV Blouwit Bornreihe – Eintracht Braunschweig II – FT Braunschweig – TuS Celle FC – SV Drochtersen-Assel – |