M-Net
M-Net (oorspronklik 'n afkorting vir Elektroniese Media Netwerk) is 'n betaaltelevisiekanaal in Suid-Afrika wat in 1986 deur 'n konsortium van koerantmaatskappye (insluitend Naspers) tot stand gebring is.
M-Net | |
---|---|
Gestig | 1986 |
Gesluit | Aktief |
Eienaar | Naspers |
Beeldformaat | 576i (SDTV, 4:3) - Landgebaseer, 576i (SDTV, 16:9) - DStv, 1080i (HDTV, 16:9) - DStv |
Slagspreuk | Believe in Magic |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Engels, Afrikaans, Zoeloe, Tswana, Xhosa, Suid-Sotho, Venda |
Uitsaaiarea | Afrika |
Hoofkantoor | Randburg |
Susterkanale | honderde |
Webtuiste | www.mnet.co.za |
Sentech | kanaal hang af van die naaste Sentech-herhaler |
DStv | kanaal 101 |
Sien ook
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.