München Filharmoniese Orkes
Die München Filharmoniese Orkes (Duits:Münchner Philharmoniker) is 'n Duitse simfonieorkes wat geleë is in München. Dit is een van München se vier vernaamste orkeste saam met die Beierse Radio-simfonieorkes, die München Radio-orkes en die Beiere Staatsorkes. Die simfonieorkes word sedert 1985 in die Gasteig-kultuursentrum gehuisves.
Münchner Philharmoniker, (af) München Filharmoniese Orkes | |
---|---|
Musikale direkteurs
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
Eksterne skakels
- Münchner Philharmoniker amptelike webtuiste
- München Filharmoniese Orkes by AllMusic
- Artikel by oehmsclassics.com in Duits Geargiveer 16 Julie 2012 op Wayback Machine
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.