Mönchengladbach
Mönchengladbach (uitgespreek [mœnçənˈɡlatbax], voor 1888: Gladbach, 1888–1950 München-Gladbach, 1950–1960 Mönchen Gladbach, 1960-vandag Mönchengladbach) is 'n stad in die weste van Duitsland, in die deelstaat van Noordryn-Wesfale. Die stad het 'n bevolking van 255 430 in 2013 gehad en 'n oppervlakte van 170,45 km².
Mönchengladbach | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Noordryn-Wesfale |
Koördinate | 51°11′N 6°27′O |
Stigting | 974 |
Stadstatus | 1364–1366 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 170,45 vk km |
Hoogte bo seevlak | 70 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2013) | 255 430 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 499/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Hans Wilhelm Reiners (CDU) |
Amptelike Webwerf | moenchengladbach.de |
Susterstede
- North Tyneside, Verenigde Koninkryk, sedert 1958
- Roubaix, Frankryk, sedert 1969
- Thurrock, Verenigde Koninkryk, sedert 1969
- Verviers, België, sedert 1970
- Bradford, Verenigde Koninkryk, sedert 1971
- Roermond, Koninkryk van die Nederlande, sedert 1971
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.