Lys van veltoestande
Hier volg 'n lys van veltoestande:
Algemeen
- Ekseem
- Vitiligo
- Moesies
- Aknee
Virale infeksies
- Koorsblare
- Vratte
- Gordelroos
Bakteriële infeksies
- Pitswere
- Impetigo
- Sellulites
Gewasse
- Melanoom
- Keloied
- Plaveisel Karsinoom
- Basaalsel Karsinoom
Parisitêre infeksies
- Larva migrans - Sandwurminfestasie van die vel
- Scabies "Jollie Jeuk" veroorsaak deur 'n miet
- "Mango"-wurms wat in mense se vel uitbroei.
Swaminfeksies
- Tinea capites
- Tinea corporis
- Tinea cruris
- Tinea pedis
Ander
- Alopecia (Haarverlies) - Dit kan ontstaan sekondêr tot velskade, medikasie, sistemiese siektes, hormonale verandering of immunologiese toestande.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.