Lys van riviere in Afrika

Hierdie is 'n alfabetiese lys van riviere in Afrika. Sien elke rivier se artikel vir meer besonderhede.

Naam Land(e)
Albertnyl Uganda
Bandamarivier Ivoorkus
Bergrivier Suid-Afrika
Blou-Nyl Soedan, Ethiopië
Breederivier Suid-Afrika
Caledonrivier Suid-Afrika, Lesotho
Cavallyrivier Liberië, Ivoorkus
Cuanzarivier Angola
Dawarivier Ethiopië
Gambiarivier Gambië, Senegal
Gamkarivier Suid-Afrika
Gebelerivier Ethiopië
Gouritsrivier Suid-Afrika
Groot-Brakrivier Suid-Afrika
Grootrivier Suid-Afrika
Groot-Visrivier Suid-Afrika
Hartsrivier Suid-Afrika
Jubbarivier Somalië
Kasairivier Kongo
Keriorivier Kenia
Komatirivier Suid-Afrika
Kongorivier Angola, Demokratiese Republiek die Kongo, Republiek die Kongo
Krokodilrivier (Mpumalanga) Suid-Afrika
Krokodilrivier (Limpopo) Suid-Afrika
Kuisebrivier Namibië
Kunenerivier Angola (as Cunene), Namibië, Botswana
Kwandorivier Namibië, ook bekend as Linyanti en Chobe in plekke
Kwangorivier Kongo
Lephalalarivier Suid-Afrika
Limpoporivier Mosambiek, Suid-Afrika, Zimbabwe, Botswana
Lomamirivier Kongo
Lualabarivier Kongo
Mararivier Kenia, Tanzanië
Maputorivier Mosambiek
Moloporivier Botswana, Suid-Afrika
Mooirivier Suid-Afrika
Nigerrivier Nigerië, Benin, Niger, Mali, Guinee
Nylrivier Egipte, Soedan Sien verder: Wit-Nyl en Blou-Nyl
Nyangarivier Gaboen
Ogoouerivier Gaboen
Okavangorivier Botswana, Namibië, Angola (as "Cubango")
Olifantsrivier Suid-Afrika
Oranjerivier Suid-Afrika, Lesotho, Namibië
Ouemerivier Benin
Rufijirivier Tanzanië
Ruvumarivier (Rovuma) Tanzanië, Mosambiek
Sanagarivier Kameroen
Saint Paul Liberië
Senegalrivier Senegal, Mauritanië, Mali, Guinee
Shabelerivier Ethiopië, Somalië
Shasherivier Botswana, Zimbabwe
Tanarivier Kenia
Tugelarivier Suid-Afrika
Vaalrivier Suid-Afrika
Victorianylrivier Uganda
Visrivier Namibië
Voltarivier Ghana, Burkina Faso
Wit-Nyl Soedan, Uganda
Zambezirivier Angola, Zambië, Namibië, Botswana, Zimbabwe, Mosambiek
Die Breederivier ongeveer 5km vanaf sy monding.
Die Groot-Visrivier soos gesien in die Dubbeldrift natuurreservaat.
Die Gambiërivier in die Niokolo-Koba Nasionale Park.
Foto van die Vaalrivier vanaf die brug oor die N3 geneem.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.