Lys van politieke partye in Suid-Afrika
Suid-Afrika is 'n demokratiese, maar ook 'n een party beheerde staat met die African National Congress aan die bewind.
In die parlement
Sien ook Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2019
Party | Ook bekend as | Nasionale Vergadering (setels)[1] |
---|---|---|
African Independent Congress | AIC | 2 |
African National Congress | ANC | 230 |
African Transformation Movement | ATM | 2 |
Afrika Christen Demokratiese Party | ACDP | 4 |
Al Jama-ah | ALJAMAH | 1 |
Congress of the People | COPE | 2 |
Demokratiese Alliansie | DA | 84 |
Ekonomiese Vryheidsvegters | EFF | 44 |
GOOD | GOOD | 2 |
Inkatha-Vryheidsparty | IFP | 14 |
Nasionale Vryheidsparty | NFP | 2 |
Pan Africanist Congress | PAC | 1 |
United Democratic Movement | UDM | 2 |
Vryheidsfront Plus | VF+ | 10 |
Nie in die parlement
Geregistreer (OVK)
Partye wat as nasionale partye geregistreer is by die Onafhanklike Verkiesingskommissie:
|
|
|
Gederegistreer (OVK)
Partye wat deur die Onafhanklike Verkiesingskommissie gederegistreer is:
Ander
- Afrikaner Volksparty (AVP)
- Alliance for Democracy and Prosperity
- Alliance of Free Democrats
- Boere Separatiste
- Boere-Vryheidsbeweging
- Black People's Convention
- Cape People's Congress
- Christen Party
- Communist Party of South Africa (Marxist-Leninist)
- Democratic Socialist Movement (CWI)
- Economic Freedom Movement
- Employment Movement of South Africa
- Federation of Democrats
- Herstigte Nasionale Party 1969/
- Independent African Movement
- Izwi Lethu Party
- Moderate Independent Party
- Nasionale Aksie
- Nasionale Alliansie
- New Labour Party (NLP)
- New Vision Party
- Orde Boerevolk
- Pro-death Penalty Party
- The Organisation Party
- Sindawonye Progressive Party
- United Party of South Africa
- Universal Party
- Workers Organization for Socialist Action
Ontbind
- A Party
- Afrikaner Eenheidsbeweging (AEB)
- Afrikanerparty (AP)
- African Political Organisation (APO)
- Arbeidersparty 1910 tot ~1958
- Demokratiese Party
- Demokratiese Party (1973) 1973 tot 1977
- Dominiumparty 1934 tot 1947
- Federale Alliansie
- Federale Party (FP)
- Federale Vryheidsparty (FVP) 2012 tot 2013
- Konserwatiewe Party 1982 tot 2000
- Liberale Party 1953 tot 1968
- Nasionale Konserwatiewe Party 1954 tot 1957
- Nasionale Party 1914 tot 1997
- Nasionale Unie 1962
- Nuwe Nasionale Party 1996 tot 2005
- Nuwe Republiek Party 1977 tot 1988
- Onafhanklike Demokrate Smelt saam met DA in 2014
- Progressiewe Federale Party 1959/
- Progressiewe Party 1959 tot 1976
- Progressiewe Reformiste Party 1976 tot 1977
- Reformiste Party 1975
- Suid-Afrikaanse Party 1911 tot 1934, 1947 tot 1948 en 1977 tot 1980
- Unionisteparty 1910 tot 1921
- United Democratic Front
- Verenigde Federale Party 1953 tot ~1954
- Verenigde Party 1934 tot 1977
Verwysings
- (en) "ANC wen 249 seats". News24. 10 Mei 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Mei 2014. Besoek op 23 Februarie 2017.
- (en) Sapa (5 Februarie 2014). "5 Politieke partye deur OVK gederegistreer" (html). Besoek op 5 Februarie 2014.[dooie skakel]
Eksterne skakels
- (en) OVK, webwerf van die Onafhanklike Verkiesingskommissie.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.