Lys van lande
Oorsig
- Daar is 193 lande wat algemene internasionale erkenning geniet:
- 192 is in die Verenigde Nasies.
- 1 is die Vatikaanstad.
- Tien lande wat nie ten volle internasionaal erken word nie:
- Kosovo word deur Serwië opgeëis en deur 102 lande erken.
- Republiek China is sedert 1971 nie 'n VN-lid nie, maar word deur 17 lande erken.
- Staat Palestina word deur Israel beheer en deur 137 lande erken.
- Wes-Sahara word deur Marokko beheer en deur 44 lande erken.
- Turkse Republiek van Noord-Siprus word net deur Turkye erken.
- Vyf nasies wat nie deur enige ander land erken word nie:
- Abchasië (Georgië)
- Suid-Ossetië (Georgië)
- Republiek Artsach (Azerbeidjan)
- Somaliland (Somalië)
- Transnistrië (Moldowa)
- 52 afhanklike lande.
- Ses lande wat spesiale administratiewe gebiede is:
- Åland binne-in Finland.
- Faroëreilande en Groenland binne-in die Koninkryk van Denemarke.
- Macau en Hongkong binne-in die Volksrepubliek China.
- Svalbard binne-in Noorweë.
Sleutel
- Suid-Afrika (Vetdruk) – 'n Onafhanklike land.
- Aruba - Afhanklike land / land wat deur 'n ander land geregeer word.
- Abchasië (Vetdruk en skuinsdruk) – 'n land wat nie ten volle erken word as onafhanklik nie.
Lys van lande
A
- Abchasië – Republiek Abchasië (deel van Georgië)
- Afghanistan – Islamitiese Republiek Afganistan
- Akrotiri en Dhekelië – Soewereine gebiede van Akrotiri en Dhekelië (Oorsese gebied van die VK)
- Åland – Ålandeilande (Selfregerende provinsie van Finland)
- Albanië – Republiek Albanië
- Algerië – Demokratiese Volksrepubliek Algerië
- Amerikaanse Maagde-eilande – Maagde-eilande van die Verenigde State (Eilandgebied van die VSA)
- Amerikaans-Samoa – Gebied van Amerikaanse Samoa (Eilandgebied van die VSA)
- Andorra – Vorstedom Andorra
- Angola – Republiek Angola
- Anguilla (Oorsese gebied van die VK)
- Antigua en Barbuda
- Arabiese Demokratiese Republiek Sahara – eis die hele Wes-Sahara[1]
- Argentinië – Argentynse Republiek
- Armenië – Republiek Armenië (nie erken deur Pakistan nie.)
- Aruba (Selfregerende land in die Koninkryk van die Nederlande)
- Ascensioneiland (Afhanklik van die Britse oorsese gebied St. Helena)
- Asore (oorsese gebied van Portugal)
- Australië – Gemenebes Australië
- Azerbeidjan – Republiek Azerbeidjan
B
- Bahamas – Gemenebes die Bahamas
- Bahrein – Koninkryk Bahrein
- Bangladesj – Volksrepubliek Bangladesj
- Barbados – Republiek Barbados
- België – Koninkryk België
- Belize – Belize
- Benin – Republiek Benin
- Bermuda - (Oorsese gebied van die VK)
- Bhoetan – Koninkryk Bhoetan
- Sien Mianmar vir Birma
- Bolivië – Republiek Bolivië
- Bosnië en Herzegowina
- Botswana – Republiek Botswana
- Bonaire (Besondere munisipaliteit in Nederland)
- Brasilië – Federale Republiek Brasilië
- Britse Indiese Oseaangebied – (Oorsese grondgebied van die VK)
- Britse Maagde-eilande – (Oorsese grondgebied van die VK)
- Broenei – Negara Broenei Daroessalam
- Bulgarye – Republiek Bulgarye
- Burkina Faso – Republiek Burkina Faso
- Burundi – Republiek Burundi
C
- Chili – Republiek Chili
- Clipperton (Franse onbewoonde gebied)
- Ceuta – Outonome Gemeenskap van Ceuta (Spaanse outonome stad)
- Colombia – Republiek Colombia
- Comore – Comore-eilande
- Cookeilande – (Geassosieerde staat van Nieu-Seeland)
- Costa Rica – Republiek Costa Rica
- Curaçao (Selfregerende land in die Koninkryk van die Nederlande)
D
- Denemarke – Koninkryk Denemarke
- Sien Akrotiri en Dhekelië vir Dhekelië
- Djiboeti – Republiek Djiboeti
- Dominica – Gemenebes Dominica
- Dominikaanse Republiek
- Duitsland – Federale Republiek van Duitsland
E
- Ecuador – Republiek Ecuador
- Egipte – Arabiese Republiek Egipte
- Eiland Man (Afhanklike gebied van die VK)
- Ekwatoriaal-Guinee – Republiek Ekwatoriaal-Guinee
- El Salvador – Republiek El Salvador
- Eritrea – Staat Eritrea
- Estland – Republiek Estland
- Eswatini – Koninkryk eSwatini
- Ethiopië – Federale Demokratiese Republiek Ethiopië
F
- Falkland-eilande (Oorsese gebied van die VK)[2]
- Faroëreilande (Selfregerende land in die Koninkryk Denemarke)
- Fidji – Republiek die Fidji-eilande
- Filippyne – Republiek die Filippyne
- Finland – Republiek Finland
- Frankryk – Franse Republiek
- Frans-Guyana – (Franse oorsese département)
- Frans-Polinesië – (Franse oorsese kollektiwiteit)
- Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede (Franse onbewoonde gebied)
G
- Gaboen – Gaboenese Republiek
- Galmudug – Galmudug Staat van Somalië
- Gambië – Republiek Gambië
- Georgië[3]
- Ghana – Republiek Ghana
- Gibraltar – (Oorsese gebied van die VK)
- Griekeland – Hellenistiese Republiek
- Groenland – (Selfregerende land in die Koninkryk van Denemarke)
- Grenada
- Guadeloupe (Franse oorsese département)
- Guam – Grondgebied van Guam (VSA-georganiseerde grondgebied)
- Guatemala – Republiek Guatemala
- Guernsey – Bailiwick van Guernsey (Afhanklike grondgebied van die VK)[4]
- Guinee – Republiek Guinee
- Guinee-Bissau – Republiek Guinee-Bissau
- Guyana – Koöperatiewe Republiek Guyana
H
I
J
K
- Kaaimanseilande – (Oorsese grondgebied van die VK)
- Kaap Verde – Republiek Kaap Verde
- Kambodja – Koninkryk Kambodja
- Kameroen – Republiek Kameroen
- Kanada
- Kanariese Eilande – Outonome Gemeenskap van die Kanariese Eilande (Spaanse outonome gemeenskap)
- Kasakstan – Republiek Kasakstan
- Katar – Staat Katar
- Kenia – Republiek Kenia
- Kerseiland – Gebied van die Kerseiland (Australiese oorsese grondgebied)
- Kirgisië – Kirgisiese Republiek[8]
- Kiribati – Republiek Kiribati
- Koeweit – Staat Koeweit
- Kokoseilande – Grondgebied van Kokoseilande (Australiese oorsese grondgebied)
- Demokratiese Republiek die Kongo[9]
- Kongo[10]
- Noord-Korea – Demokratiese Volksrepubliek van Korea[11] (Word geëis deur Suid-Korea)
- Suid-Korea – Republiek van Korea[12] (Word geëis deur Noord-Korea)
- Kroasië – Republiek Kroasië
- Kuba – Republiek Kuba
L
M
- Macau – Spesiale Administratiewe Gebied Macau van die Volksrepubliek van China (Gebied met spesiale sowereiniteit)
- Madagaskar – Republiek Madagaskar
- Madeiraeilande – Outonome Region Madeira (Portugese outonome gebied)
- Malawi – Republiek Malawi
- Maleisië – Federasie Maleisië
- Maledive – Republiek Maledive
- Mali – Republiek Mali
- Malta – Republiek Malta
- Marokko – Koninkryk Marokko[13]
- Marshalleilande – Republiek die Marshalleilande
- Martinique (Franse oorsese département)
- Mauritanië – Islamitiese Republiek Mauritanië
- Mauritius – Republiek Mauritius
- Mayotte – Departementele Kollektiwiteit Mayotte (Franse oorsese département)
- Meksiko – Verenigde Meksikaanse State
- Melilla – Outonome Gemeenskap van Melilla (Spaanse outonome stad)
- Mianmar – Unie Mianmar
- Gefedereerde State van Mikronesië – Federale Staat Mikronesië
- Moldowa – Republiek Moldowa[14]
- Monaco – Prinsdom Monaco
- Mongolië – Mongoolse Staat
- Montenegro – Republiek Montenegro
- Montserrat (Oorsese grondgebied van die VK)
- Mosambiek – Republiek Mosambiek
N
- Namibië – Republiek Namibië
- Nauru – Republiek Nauru
- Navassa (Klein afgeleë eiland van die VSA)
- Nepal – Federale Demokratiese Republiek Nepal
- Nederland – Koninkryk die Nederlande[15]
- Nieu-Kaledonië – Grondgebied van Nieu-Kaledonië en Afhanklike Gebiede (Franse gebied met 'n spesiale statuut')
- Nieu-Seeland
- Nicaragua – Republiek Nicaragua
- Niger – Republiek Niger
- Nigerië – Federale Republiek Nigerië
- Niue – (Deelstaat van Nieu-Seeland)
- Norfolkeiland – Grondgebied Norfolk-eiland (Australiese oorsese grondgebied)
- Noord-Siprus – Turkse Republiek Noord-Siprus (word net deur Turkye erken)
- Noord-Masedonië – Republiek Noord-Masedonië
- Noordelike Mariana-eilande – Gemenebes die Noord-Mariana-eilande (VSA-gemenebes)
- Sien Noord-Korea vir Noord-Korea
- Noorweë – Koninkryk Noorweë
O
- Oekraïne
- Oesbekistan – Republiek Oesbekistan
- Oman – Sultanaat Oman
- Oostenryk – Republiek Oostenryk
- Oos-Timor – Demokratiese Republiek Timor-Leste
P
- Paaseiland (grondgebied van Chili)
- Pakistan – Islamitiese Republiek Pakistan
- Palau – Republiek Palau
- Staat Palestina – Palestynse Grondgebiede (Word erken deur 137 VN lede, maar word gedeeltelik deur Israel beheer)
- Panama – Republiek Panama
- Papoea-Nieu-Guinee – Onafhanklike Staat Papoea-Nieu-Guinee
- Paraguay – Republiek Paraguay
- Peru – Republiek Peru
- Pitcairneilande – Pitcairn-, Henderson-, Ducie- en Oeno-eiland (oorsese grondgebied van die VK)
- Pole – Republiek Pole
- Portugal – Portugese Republiek
- Puerto Rico – Gemenebes Puerto Rico (VSA-gemenebes)
- Puntland – Puntland Staat van Somalië
R
- Republiek Artsach – Republiek Artsach
- Republiek van China[16] (Word geëis deur die Volksrepubliek China)
- Réunion (Franse oorsese département)
- Roemenië
- Rusland – Russiese Federasie
- Rwanda – Republiek Rwanda
S
- Saba (Besondere munisipaliteit in Nederland)
- Samoa – Onafhanklike Staat Samoa
- San Marino – Republiek San Marino
- São Tomé en Príncipe – Demokratiese Republiek São Tomé en Principe
- Saoedi-Arabië – Koninkryk Saoedi-Arabië
- Senegal – Republiek Senegal
- Sentraal-Afrikaanse Republiek[17]
- Serwië – Republiek Serwië
- Seychelle – Republiek Seychelle
- Sierra Leone – Republiek Sierra Leone
- Singapoer – Republiek Singapoer
- Sint Bartholomeus – Kollektiwiteit Sint Bartholomeus (Franse oorsese kollektiwiteit)
- Sint Eustatius (Besondere munisipaliteit in Nederland)
- Sint Helena – (Oorsese grondgebied van die VK)
- St. Kitts en Nevis – Federasie Sint Kitts en Nevis
- St. Lucia
- Sint Maarten – (Selfregerende land in die Koninkryk van die Nederlande)
- Saint-Martin – Kollektiwiteit Sint Martin (Franse oorsese kollektiwiteit)
- Sint Pierre en Miquelon – Territoriale Kollektiwiteit Sint Pierre en Miquelon (Franse oorsese kollektiwiteit)
- St. Vincent en die Grenadine
- Siprus – Republiek Siprus[18] (Word nie deur Turkye erken nie.)
- Sirië – Arabiese Republiek Sirië
- Slowakye – Slowaakse Republiek
- Slowenië – Republiek Slowenië
- Soedan – Republiek (die) Soedan
- Salomonseilande
- Somalië[19]
- Somaliland – Republiek Somaliland
- Spanje – Koninkryk Spanje
- Sri Lanka – Demokraties-Sosialistiese Republiek Sri Lanka
- Suid-Afrika – Republiek van Suid-Afrika
- Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande – (Oorsese grondgebied van die VK)
- Sien Korea, Suid vir Suid-Korea
- Suid-Ossetië – Republiek Suid-Ossetië
- Suid-Soedan – Republiek Suid-Soedan
- Suriname – Republiek Suriname
- Svalbard – (Grondgebied van Noorweë)[20]
- Swede – Koninkryk Swede
- Switserland – Switserse Konfederasie
T
- Tadjikistan – Republiek Tajikistan
- Tanzanië – Verenigde Republiek Tanzanië
- Thailand – Koninkryk Thailand
- Sien Oos-Timor vir Timor-Leste
- Togo – Republiek Togo
- Tokelau – (Oorsese grondgebied van Nieu-Seeland)
- Tonga – Koninkryk Tonga
- Transnistrië – Moldawiese Republiek Transnistrië
- Trinidad en Tobago – Republiek Trinidad en Tobago
- Tristan da Cunha – (Afhanklike gebied van die VK-grondgebied Sint Helena)
- Tsjad – Republiek Tsjad
- Tsjeggië – Tsjeggiese Republiek
- Tunisië – Republiek Tunisië
- Turkye – Republiek Turkye
- Turkmenistan
- Turks- en Caicoseilande – (Oorsese grondgebied van die VK)
- Tuvalu
V
- Vanuatu – Republiek Vanuatu
- Vatikaanstad – Staat die Vatikaanstad
- Venezuela – Boliviaanse Republiek Venezuela
- Verenigde Arabiese Emirate
- Verenigde Koninkryk – Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Noord-Ierland
- Verenigde State
- Viëtnam – Sosialistiese Republiek Viëtnam
- Volksrepubliek China[21] (Word geëis deur die Republiek China)
W
- Wallis en Futuna – Grondgebied van die Wallis- en Futuna-eilande (Franse oorsese kollektiwiteit)
- Sien Arabiese Demokratiese Republiek van Sahrawi vir Wes-Sahara
- Belarus – Republiek Wit-Rusland[22]
Y
- Ysland – Republiek Ysland
Notas
- Die Arabiese Demokratiese Republiek van Sahrawi word tans deur 45 VN-lidlande erken. Dit is nooit tot die VN toegelaat nie, maar wel tot die Organisasie vir Afrika-eenheid en later die Afrika-unie.
- Die Falklandeilande word ook deur Argentinië as Islas Malvinas as deel van hul grondgebied beskou.
- Sien ook Abchasië en Suid-Ossetië.
- Die Bailiwick van Guernsey sluit die selfregerende afhanklike state Alderney, Herm en Sark in.
- Hongkong is a spesiale administratiewe gebied van die Volksrepubliek van China. Dit is ook diplomaties bekend as Hongkong, China.
- Daar word gereeld na Ierland verwys as die Republiek van Ierland as die amptelike "beskrywing" van die staat on dit te kan onderskei van die eiland Ierland as 'n geheel.
- Jan Mayen is 'n oorsese grondgebied van Noorweë erken deur 'n internasionale ooreenkoms.
- Kirgisië staan ook bekend as Kirgistan.
- Die Demokratiese Republiek van die Kongo word dikwels Kongo-Kinsjasa genoem om dit te onderskei van die Republiek van die Kongo. Sy amptelike naam van 1971 tot 1997 was Zaïre.
- Die Republiek van die Kongo word dikwels Kongo-Brazzaville genoem om dit te onderskei van die Demokratiese Republiek van die Kongo.
- Die Demokratiese Volksrepubliek Korea is in die volksmond bekend as Noord-Korea.
- Die Republiek Korea is in die volksmond bekend as Suid-Korea.
- Sien ook Wes-Sahara.
- Sien ook Transnistrië.
- Nederland verwys wettiglik na die Europese deel van die Koninkryk van die Nederlande, terwyl laasgenoemde bestaan uit Nederland en drie oorsese gebiede, Aruba, Curaçao en Sint Maarten.
- Algemeen bekend as Taiwan.
- Die Sentraal-Afrikaanse Republiek word dikwels ook net Sentraal-Afrika genoem.
- Sien ook Turkse Republiek van Noord-Siprus.
- Sien ook Somaliland.
- Svalbard is 'n oorsese grondgebied van Noorweë erken deur 'n internasionale ooreenkoms.
- Algemeen bekend as China.
- Belarus was as sosialistiese Sowjet-republiek bekend as Wit-Rusland of Belo-Rusland, maar het na sy onafhanklikwording die naam Belarus aangeneem.
Lys van lande per kontinent
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.