Lys van gevangenisse in Suid-Afrika

Hierdie is 'n lys van gevangenisse in Suid-Afrika. Op 31 Maart 2019 was daar 243 korrektiewe sentra met 118 572 beddens en 162 875 gevangenes, waarvan 97% manlik en 29,30% verhoorafwagtend was, in Suid-Afrika.[1]

Gauteng

KwaZulu-Natal

Limpopo/Mpumalanga/Noordwes

Oos-Kaap

  • Nqamakwe-gevangenis[1]

Vrystaat

  • Mangaung-gevangenis
  • Grootvlei-gevangenis suid van Bloemfontein
  • Goedemoed-gevangenis in die Suid-Vrystaat, Aliwal-Noord-omgewing

Wes-Kaap

Sien ook

Verwysings

  1. Departement Korrektiewe Dienste. DCS in Numbers.
  2. Afrika, Basil (12 Desember 2019). "Bewaarder gelem". Die Son. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Desember 2019. Besoek op 12 Desember 2019.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.