Lys van burgemeesters van Haifa

Hierdie is 'n lys van burgemeesters van Haifa sedert die stigting van die staat Israel in 1948.

Nr. Burgemeester Party Van Tot Besonderhede
1 Shabtai Levy onafhanklik 1940 1951 Tot 1948 tydens die Britse mandaat van Palestina
2 Abba Hushi Mapai 1951 1969
3 Moshe Flimann onafhanklik 1969 1973
4 Yosef Almogi Die Verbinding 1974 1975
5 Yeruham Zeisel onafhanklik 1975 1978
6 Aryeh Gur'el Arbeidsparty 1978 1993
7 Amram Mitzna Arbeidsparty 1993 2003
8 Giora Fisher  ? 2003 2003 Tussentyds
9 Yona Yahav Arbeidsparty 2003 2018
10 Einat Kalisch-Rotem Arbeidsparty 2018 Die eerste vroulike burgemeester
Einat Kalisch-Rotem is die huidige burgemeester

Sien ook

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.