Lys van Formule Een-bane

Formule Een (amptelik FIA Formula One World Championship), dikwels afgekort as F1, is die hoogste klas enkelsitplek-oopwielmotorrenne gedefinieer deur die Fédération Internationale de l'Automobile (FIA), motorsport se wêreldbeheerliggaam.[1]Dit is gebaseer rondom 'n reeks wedrenne (20 in 2017), bekend as grand prix, op doelgemaakte bane of afgesperde strate.

Ligging van renbane wat 'n Grand Prix aangebied het. Gasheerlande vir huidige Formule Eenseisoen is in groen aangedui. Voormalige gasheerlande is in grys aangedui.

Die eerste Wêreldkampioenskaps-Grand Prix is in 1950 by die Silverstone-renbaan in Engeland gehou; sedertdien het 71 bane reeds 'n Grand Prix gehuisves. Sommige bane, soos bv. die Nürburgring, het Grands Prix op verskillende uitlegte aangebied.[2] Die sport se renbane is tradisioneel in Europa gesentreer, wat ongetwyfeld nog steeds sy leiersmark is, maar wedrenne is ook al gehou in die Amerikas, Afrika, Asië en Australië. Nuwer wedrenne word in Aboe Dhabi, Bahrein, Maleisië, Turkye en China gehou.[3]

Die Autodromo Nazionale Monza het die meeste Grands Prix ter wêreld gehuisves; dit het die Italiaanse Grand Prix reeds 64 keer aangebied.[4] Die Sochi Autodrom het die 70ste baan geword om 'n Grand Prix aan te bied, die 2014 Russiese Grand Prix, en die Bakoe-straatrenbaan die 71ste baan vir die 2017 Azerbeidjanse Grand Prix.

Formule Een-renbane

Huidige renbane (vir die 2022 seisoen) word in vetdruk getoon
  • Die "Kaart" kolom wys 'n skets van die nuutse uitleg van huidige bane en die laaste uitleg van voormalige bane.
  • Die "Soort" kolom verwys na die soort baan: "straat" is 'n baan uitgelê op geslote stadstrate en "renbaan" is 'n permanente fasiliteit.
  • Die "Rigting" kolom: A=Antikloksgewys, K=Kloksgewys
Baan Kaart Soort Rig-
ting
Plek Huidige lengte Grand Prix Seisoen Grands Prix gehou
Adelaide Straatbaan Straatbaan K Adelaide, Australië 3.78 km Australiese Grand Prix 1985–1995 11
Aintree-motorrenbaan Renbaan K Aintree, Engeland 4.828 km Britse Grand Prix 1955–1962 5
Autodromo Enzo e Dino Ferrari Renbaan A Imola, Italië 4.909 km Italiaanse Grand Prix
San Marino Grand Prix
Emilia-Romagna Grand Prix
1980–2006; 2020-2022 30
Autódromo Hermanos Rodríguez Renbaan K Meksikostad, Meksiko 4.313 km Meksikaanse Grand Prix 1963–1970, 1986–1992, 2015-2019, 2021, 2022 22
Autodromo Nazionale Monza Renbaan K Monza, Italië 5.793 km Italiaanse Grand Prix 1950–2022 72
Barcelona-Catalunya-renbaan Renbaan K Montmeló, Spanje 4.655 km Spaanse Grand Prix 1991–2022 32
Bahrein Internasionale Renbaan Bahrein Renbaan K Sakhir, Bahrein 5.412 km Bahreinse Grand Prix
2020 Sakhir Grand Prix
2004–2010, 2012–2023 20
Bakoe-straatrenbaan Straatbaan A Bakoe, Azerbeidjan 6.003 km Europese Grand Prix 2016 1
Azerbeidjanse Grand Prix 2017–2019, 2021-2022 5
Brands Hatch-renbaan Renbaan K Kent, Verenigde Koninkryk 3.703 km Britse Grand Prix
Europese Grand Prix
1964–1980 (elke 2de jaar), 1982–1986 14
Buddh Internasionale Renbaan Renbaan K Groter Noida, Indië 5.141 km Indiese Grand Prix 2011–2013 3
Caesars Palace Grand Prix Straatbaan A Las Vegas, Verenigde State 3.650 km Caesars Palace Grand Prix 1981–1982 2
Circuit of the Americas Renbaan A Austin, Verenigde State 5.513 km Verenigde State Grand Prix 2012–2019, 2021 9
Detroit straatrenbaan Straatbaan A Detroit, Verenigde State 4.168 km Detroit Grand Prix 1982–1988 7
Dijon-Prenois Renbaan K Dijon, Frankryk 3.886 km Franse Grand Prix
Switserse Grand Prix
1974–1984 (afwisselend) 6
Djedda-straatrenbaan Straatbaan A Djedda, Saoedi-Arabië 6.175 km Saoedi-Arabiese Grand Prix 2021–2023 3
Estoril-renbaan Estoril Renbaan K Estoril, Portugal 4.182 km Portugese Grand Prix 1984–1996 13
Fuji Speedway Renbaan K Shizuoka, Japan 4.563 km Japannese Grand Prix 1976–1977, 2007–2008 4
Gilles Villeneuve-renbaan Straatbaan K Montreal, Kanada 4.361 km Kanadese Grand Prix 1978–1986, 1988–2008, 2010–2019, 2022 41
Grand Prix of Long Beach Straatbaan K Long Beach, Verenigde State 3.251 km Verenigde State Grand Prix Wes 1976–1983 8
Hockenheimring Renbaan K Hockenheim, Duitsland 4.574 km Duitse Grand Prix 1970, 1977–1984, 1986–2006,
2008–2016 (afw.)
34
Hungaroring Renbaan K Boedapest, Hongarye 4.381 km Hongaarse Grand Prix 1986–2017 29
Indianapolis Motor Speedway Renbaan K Speedway, Indiana, Verenigde State 4.192 km Indianapolis 500
Verenigde State Grand Prix
1950–1960, 2000–2007 19
Istanbul Park-renbaan Renbaan A Istanboel, Turkye 5.338 km Turkse Grand Prix 2005–2011, 2020 8
Jarama-renbaan Renbaan K Jarama, Spanje 3.404 km Spaanse Grand Prix 1968–1981 (afwisselend) 9
Jerez-renbaan Renbaan K Jerez de la Frontera, Spanje 4.428 km Spaanse Grand Prix
Europese Grand Prix
1986–1990, 1994, 1997 7
José Carlos Pace-renbaan Renbaan A São Paulo, Brasilië 4.309 km Brasiliaanse Grand Prix 1973–1977, 1979–1980,
1990–2019, 2021
38
Juan en Oscar Gálvez-renbaan Renbaan K Buenos Aires, Argentinië 4.206 km Argentynse Grand Prix 1953–1998 (afwis.) 20
Korea Internasionale Renbaan Renbaan A Yeongam, Suid-Korea 5.615 km Koreaanse Grand Prix 2010–2013 4
Kyalami Grand Prix-renbaan Renbaan A Midrand, Suid-Afrika 4.200 km Suid-Afrikaanse Grand Prix 1967–1985, 1992–1993 20
Marinabaai Straatbaan Straatbaan A Singapoer 5.065 km Singapoerse Grand Prix 2008–2019 12
Melbourne Grand Prix Renbaan Albert Park Straatbaan K Melbourne, Australië 5.303 km Australiese Grand Prix 1996–2019, 2022 25
Miami International Autodrome Straatbaan A Miami, VSA 5.412 km Monaco Grand Prix 2022 1
Monaco-renbaan Straatbaan K Monte Carlo, Monaco 3.337 km Monaco Grand Prix 1950, 1955–2019, 2021-2022 68
Montjuïc-renbaan Straatbaan A Barcelona, Spanje 3.791 km Spaanse Grand Prix 1969, 1971, 1973, 1975 4
Mosport Internasionale Renbaan Renbaan K Bowmanville, Kanada 3.957 km Kanadese Grand Prix 1967, 1969, 1971–1977 8
Nelson Piquet Internasionale Renbaan Renbaan A Rio de Janeiro, Brasilië 5.031 km Brasiliaanse Grand Prix 1978, 1981–1989 10
Nevers Magny-Cours-renbaan Renbaan K Nevers, Frankryk 4.411 km Franse Grand Prix 1991–2008 18
Nivelles-Baulers-renbaan Renbaan K Nivelles, België 3.724 km Belgiese Grand Prix 1972, 1974 2
Nürburgring Renbaan K Nürburg, Duitsland 5.148 km Duitse Grand Prix
Europese Grand Prix
Luxembourg Grand Prix
1951–1976, 1984–1985, 1995–2007
2009, 2011, 2013, 2020 (afwisselend met Hockenheim)
41
Paul Ricard-renbaan Renbaan K Le Castellet, Frankryk 5.800 km Franse Grand Prix 1971–1990 (afwisselend) 14
Phoenix straatrenbaan Straatbaan A Phoenix, Verenigde State 3.720 km Verenigde State Grand Prix 1989–1991 3
Prins George-renbaan Renbaan K Oos-Londen, Suid-Afrika 3.920 km Suid-Afrikaanse Grand Prix 1962, 1963, 1965 3
Red Bull Ring Renbaan K Zeltweg, Oostenryk 4.326 km Oostenrykse Grand Prix 1970–1987, 1997–2003, 2014–2022 36
Reims-Gueux Padbaan K Reims, Frankryk 8.302 km Franse Grand Prix 1950–1954, 1956, 1958–1966 (afw.) 11
Sepang Internasionale Renbaan Renbaan K Kuala Lumpur, Maleisië 5.543 km Maleisiese Grand Prix 1999–2017 19
Shanghai Internasionale Renbaan Renbaan K Shanghai, China 5.451 km Chinese Grand Prix 2004–2019 16
Silverstone-renbaan Renbaan K Silverstone, Verenigde Koninkryk 5.891 km Britse Grand Prix 1950–2022 (afw. met Brand Hatch tot 1986) 57
Skandinawiese Renbaan Renbaan K Anderstorp, Swede 4.031 km Sweedse Grand Prix 1973–1978 6
Sochi Autodrom Renbaan K Sotsji, Rusland 5.872 km Russiese Grand Prix 2014-2021 8
Circuit de Spa-Francorchamps Renbaan K Spa-Francorchamps, België 7.004 km Belgiese Grand Prix 1950–1970, 1983, 1985–2002, 2004, 2005, 2007–2022 55
Suzuka Internasionale Renbaan Renbaan 8 Suzuka, Japan 5.807 km Japannese Grand Prix 1987–2006, 2009–2019, 2022 32
Valencia Straatbaan Straatbaan K Valencia, Spanje 5.419 km Europese Grand Prix 2008–2012 5
Watkins Glen Internasionale Renbaan Renbaan K Watkins Glen, Verenigde State 5.430 km Verenigde State Grand Prix 1961–1980 20
Yas Marina-renbaan Renbaan A Aboe Dhabi, Verenigde Arabiese Emirate 5.554 km Aboe Dhabi Grand Prix 2009–2022 14
Zandvoort-renbaan Renbaan K Zandvoort, Nederland 4.252 km Hollandse Grand Prix 1952–1985; 2021-2022 32
Zolder-renbaan Renbaan K Heusden-Zolder, België 4.262 km Belgiese Grand Prix 1973, 1975–1982, 1984 10

Verwysings

  • Hughes, Mark; Tremayne, David (2002). The Concise Encyclopedia of Formula 1. Parragon. pp. 70–93. ISBN 0-7525-8766-8. {{cite book}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
  • "Circuits". ESPN. Besoek op 17 Junie 2012.
  1. "About FIA" (in Engels). Fédération Internationale de l'Automobile (FIA). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 November 2012. Besoek op 31 Oktober 2008.
  2. Hughes & Tremayne 2002, p. 76
  3. Gill, Pete (31 Oktober 2011). "A truly global sport" (in Engels). Sky Sports. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 September 2015. Besoek op 18 Junie 2012.
  4. "Facts and figures – Italian Grand Prix" (in Engels). Formula 1. 7 September 2006. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Oktober 2014. Besoek op 22 Junie 2012.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.