Lys van Afrika-lande
Die Lys van Afrika-lande is 'n lys van soewereine state en afhanklike gebiede in Afrika, met inligting oor hul onderskeie hoofstede, tale, geldeenheid, bevolking, oppervlakte en BBP per capita.
Malta en dele van Italië, Spanje, Portugal en Frankryk is geleë op die plaat wat deel vorm van die Afrikakontinent, maar word beskou as deel van Europa. Die eiland Sokotra is ook op die Afrika-plaat, maar is deel van die Asiatiese land Jemen. Egipte word beskou as 'n Afrikaland, al is 'n gedeelte van die land in Asië.
Soewereine lande
Erkende lande
Die volgende lande is lede van die Verenigde Nasies,[1] en 'n lid van die Afrika-unie.[2][3] behalwe Marokko.
Naam (amptelike naam) | Vlag | Hoofstad | Geldeenheid | Amptelike tale | Oppervlakte (km²) | Bevolking | BBP per capita (PPP) (VS$) | Kaart |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Algerië[4] (Demokratiese en Volksrepubliek Algerië) | Algiers | Algerynse dinar | Arabies, Berbers | 2 381 740 | 33 333 216 | 7 124 | ||
Angola[5] (Republiek Angola) | Luanda | Kwanza | Portugees | 1 246 700 | 15 941 000 | 2 813 | ||
Benin[6] (Republiek Benin) | Porto-Novo | Wes-Afrikaanse CFA-frank | Frans | 112 622 | 8 439 000 | 1 176 | ||
Botswana[7] (Republiek Botswana) | Gaborone | Pula | Engels, Tswana | 581 726 | 1 839 833 | 11 400 | ||
Burkina Faso[8] (Burkina Faso) | Ouagadougou | Wes-Afrikaanse CFA-frank | Frans | 274 000 | 13 228 000 | 1 284 | ||
Burundi[9] (Republiek Burundi) | Gitega | Burundi frank | Engels, Frans en Kirundi | 27 830 | 7 548 000 | 739 | ||
Comore-eilande[10] (Federale Islamitiese Republiek die Comore-eilande) | Moroni | Comorese frank | Comoraans, Arabies en Frans | 2 235 | 798 000 | 1 660 | ||
Demokratiese Republiek die Kongo[11][n 1] (Demokratiese Republiek die Kongo) | Kinshasa | Kongolese frank | Frans | 2 344 858 | 71 712 867 | 774 | ||
Djiboeti[12] (Republiek Djiboeti) | Djiboeti | Djiboetiese Frank | Arabies, Frans | 23 200 | 496 374 | 2 070 | ||
Egipte[13][n 2] (Arabiese Republiek Egipte) | Kaïro | Egiptiese Pond | Arabies | 1 001 449 | 80 335 036 | 4 836 | ||
Ekwatoriaal-Guinee[14] (Republiek Ekwatoriaal-Guinee) | Malabo | Sentraal-Afrikaanse CFA-frank | Frans, Portugees, Spaans | 28 051 | 504 000 | 16 312 | ||
Eritrea[15] (Staat Eritrea) | Asmara | Nakfa | Tigrinya, Arabies, Engels | 117 600 | 5 880 000 | 1 000 | ||
Eswatini[16] (Koninkryk Eswatini) | Lobamba (koninklik en wetgewing) Mbabane (administrief) | Lilangeni | Engels, Swazi | 17 364 | 1 032 000 | 5 245 | ||
Ethiopië[17] (Federale Demokratiese Republiek Ethiopië) | Addis Abeba | Ethiopiese birr | Afar, Amharies, Engels, Oromo, Somalies en Tigrinya | 1 104 300 | 85 237 338 | 4 567 | ||
Gaboen[18] (Gaboenese Republiek) | Libreville | Sentraal-Afrikaanse CFA-frank | Frans | 267 668 | 1 384 000 | 7 055 | ||
Gambië[19] (Republiek Gambië) | Banjul | Dalasi | Engels | 10 380 | 1 517 000 | 2002 | ||
Ghana[20] (Republiek Ghana) | Accra | Ghanese cedi | Engels | 238 534 | 23 000 000 | 2 700 | ||
Guinee[21] (Republiek Guinee) | Conakry | Guinese frank | Frans | 245 857 | 9 402 000 | 2 035 | ||
Guinee-Bissau[22] (Republiek Guinee-Bissau) | Bissau | Wes-Afrikaanse CFA-frank | Portugees | 36 125 | 1 586 000 | 736 | ||
Ivoorkus[23] (Republiek die Ivoorkus) | Yamoussoukro | Wes-Afrikaanse CFA-frank | Frans | 322 460 | 17 654 843 | 1 600 | ||
Kaap Verde[24] (Republiek Kaap Verde) | Praia | Cape Verdean escudo | Portugees | 4 033 | 420 979 | 6 418 | ||
Kameroen[25] (Republiek Kameroen) | Yaoundé | Sentraal-Afrikaanse CFA-frank | Engels, Frans | 475 442 | 17 795 000 | 2 421 | ||
Kenia[26] (Republiek Kenia) | Nairobi | Keniaanse sjieling | Swahili, Engels | 580 367 | 34 707 817 | 1 445 | ||
Lesotho[27] (Koninkryk Lesotho) | Maseru | Loti | Suid-Sotho, Engels | 30 355 | 1 795 000 | 2 113 | ||
Liberië[28] (Republiek Liberië) | Monrovia | Liberiese dollar | Engels | 111 369 | 3 283 000 | 1 003 | ||
Libië[29] (Libië) | Tripoli | Libiese dinar | Arabies | 1 759 540 | 6 036 914 | 12 700 | ||
Madagaskar[30] (Republiek Madagaskar) | Antananarivo | Malgassiese Ariary | Malgassies, Frans | 587 041 | 18 606 000 | 905 | ||
Malawi[31] (Republiek Malawi) | Lilongwe | Malawiese kwacha | Engels, Chichewa | 118 484 | 12 884 000 | 596 | ||
Mali[32] (Republiek Mali) | Bamako | Wes-Afrikaanse CFA-frank | Frans | 1 240 192 | 13 518 000 | 1 154 | ||
Marokko[33] (Koninkryk Marokko) | Rabat | Marokkaanse dirham | Arabies, Berbers | 710 850 (opgeëis), 446 550 (internasionaal erken) | 35 757 175 | 4 600 | ||
Mauritanië[34] (Islamitiese Republiek Mauritanië) | Nouakchott | Mauritaniese ouguiya | Arabies | 1 030 700 | 3 069 000 | 2 402 | ||
Mauritius[35] (Republiek Mauritius) | Port Louis | Mauritaanse roepee | Engels, Frans | 2 040 | 1 219 220 | 13 703 | ||
Mosambiek[36] (Republiek Mosambiek) | Maputo | Mosambiekse metical | Portugees | 801 590 | 20 366 795 | 1 389 | ||
Namibië[37] (Republiek van Namibië) | Windhoek | Namibiese dollar | Engels | 825 418 | 2 031 000 | 7 478 | ||
Niger[32] (Republiek Niger) | Niamey | Wes-Afrikaanse CFA-frank | Frans | 1 267 000 | 13 957 000 | 872 | ||
Nigerië[38] (Federale Republiek Nigerië) | Abuja | Nigeriese naira | Engels | 923 768 | 154 729 000 | 1 188 | ||
Republiek die Kongo[39][n 3] (Republiek die Kongo) | Brazzaville | Sentraal-Afrikaanse CFA-frank | Frans | 342 000 | 4 012 809 | 3 919 | ||
Rwanda[40] (Republiek Rwanda) | Kigali | Rwandese frank | Engels, Frans, Kinyarwanda en Swahili | 26 798 | 7 600 000 | 1 300 | ||
São Tomé en Príncipe[41] (Demokratiese Republiek São Tomé en Príncipe) | São Tomé | São Tomé en Príncipe Dobra | Portugees | 964 | 157 000 | 1 266 | ||
Senegal[42] (Republiek Senegal) | Dakar | Wes-Afrikaanse CFA-frank | Frans | 196 723 | 11 658 000 | 1 759 | ||
Sentraal-Afrikaanse Republiek[43] (Sentraal-Afrikaanse Republiek) | Bangui | Sentraal-Afrikaanse CFA-frank | Frans, Sango | 622 984 | 4 216 666 | 1 198 | ||
Seychelle[44] (Republiek die Seychelle) | Victoria | Seychelle roepee | Engels, Frans, Seychellekreools | 451 | 80 654 | 11 818 | ||
Sierra Leone[45] (Republiek Sierra Leone) | Freetown | Leone | Engels | 71 740 | 6 144 562 | 903 | ||
Soedan[46] (Republiek Soedan) | Khartoem | Soedannese pond | Arabies, Engels | 1 861 484 | 36 787 012 | 2 300 | ||
Somalië[47] (Somaliese Republiek) | Mogadisjoe | Somaliese sjieling | Somalies, Arabies | 637 657 | 9 832 017 | 600 | ||
Suid-Afrika[48] (Republiek van Suid-Afrika) | Kaapstad (wetgewend) Pretoria (administratief) Bloemfontein (geregtelik) | Suid-Afrikaanse rand | Afrikaans, Engels, Noord-Sotho, Suid-Ndebele, Suid-Sotho, Swazi, Tsonga, Tswana, Venda, Xhosa en Zoeloe | 1 221 037 | 47 432 000 | 12 161 | ||
Suid-Soedan (Republiek Suid-Soedan)[49] | Joeba | Suid-Soedannese pond | Engels, Swahili | 644 329 | 8 260 490 | |||
Tanzanië[50] (Verenigde Republiek Tanzanië) | Dodoma | Tanzaniese sjieling | Swahili, Engels | 945 087 | 37 849 133 | 723 | ||
Togo[51] (Togolese Republiek) | Lomé | Wes-Afrikaanse CFA-frank | Frans | 56 785 | 6 100 000 | 1 700 | ||
Tsjad[52] (Republiek Tsjad) | N'Djamena | Sentraal-Afrikaanse CFA-franc | Frans, Arabies | 1 284 000 | 10 146 000 | 1 519 | ||
Tunisië[53] (Republiek Tunisië) | Tunis | Tunisiese dinar | Arabies | 163 610 | 10 102 000 | 8 800 | ||
Uganda[54] (Republiek Uganda) | Kampala | Ugandese sjieling | Engels, Swahili | 236 040 | 27 616 000 | 1 700 | ||
Zambië[55] (Republiek Zambië) | Lusaka | Zambiese kwacha | Engels | 752 614 | 14 668 000 | 931 | ||
Zimbabwe[56] (Republiek Zimbabwe) | Harare | Zimbabwiese dollar | Nyanja, Sena, Engels, Kalanga, Tshwa, Nambya, Ndau, Noord-Ndebele, Tsonga, Shona, Gebaretaal, Suid-Sotho, Tonga, Tswana, Venda, Xhosa | 390 757 | 13 010 000 | 2 607 |
Gedeeltelik erkende en onerkende state
Die volgende is state wat hulself in Afrika as soewereine state gestig het nie, maar bly beperk in die amptelike erkenning. Die Sahara republiek is 'n lid van die Afrika-unie.
Naam (amptelike naam) | Vlag | Hoofstad | Geldeenheid | Amptelike tale | Oppervlakte (km²) | Bevolking | BBP per capita (PPP) (VS$) | Kaart |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Somaliland (Republiek Somaliland) | Hargeisa | Somaliland sjieling | Somalies, Arabies | 137 600 | 3 500 000 | 600 | ||
Arabiese Demokratiese Republiek Sahara[57][n 4] | Laâyoune (Marokkaans), Tifariti (tydelik)[n 5] | Marokkaanse dirham | Arabies, Spaans | 267 405 (beweer) | 266 000 | n.v.t. |
Nie-soewereine gebiede
Afhanklike gebiede
Hierdie lys bevat gebiede wat polities geadministreer word as eksterne afhanklikhede.
Naam (amptelike naam) | Vlag | Hoofstad | Geldeenheid | Amptelike tale | Oppervlakte (km²) | Bevolking | BBP per capita (PPP) (VS$) | Kaart |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede[58][n 6] | Port-aux-Français [n 7] | Euro | Frans | 38,6 | Geen permanente bevolking[59] | n.v.t. | ||
Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha (VK)[60][n 8] | Jamestown | Sint-Helena-Pond | Engels | 420 | 5 661 | n.v.t. |
Ander gebiede
Hierdie lys bevat gebiede wat geadministreer word as geïnkorporeer gedeeltes van 'n hoofsaaklik nie-Afrika staat.
Naam (amptelike naam) | Vlag | Hoofstad | Geldeenheid | Amptelike tale | Oppervlakte (km2) | Bevolking | BBP per capita (PPP) (US$) | Kaart |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Kanariese Eilande [61][n 9] | Santa Cruz de Tenerife en Las Palmas de Gran Canaria | Euro | Spaans | 7 447 | 1 995 833 | n.v.t. | ||
Ceuta [61] (Outonome Gemeenskap van Ceuta) | Ceuta | Euro | Spaans | 28 | 76 861 | n.v.t. | ||
Madeiraeilande [n 10] (Outonome Region Madeira) | Funchal | Euro | Portugees | 828 | 245 806 | n.v.t. | ||
Mayotte[62] (Frankryk)[n 11] | Mamoudzou | Euro | Frans | 374 | 186 452 | 2 600 | ||
Melilla [n 9] (Outonome Gemeenskap Melilla) | Melilla | Euro | Spaans | 20 | 72 000 | n.v.t. | ||
Plazas de soberanía [n 9] | n.v.t. | Euro | Spaans | onbewoon | n.v.t. | |||
Réunion [n 12] | Saint-Denis | Euro | Frans | 2 512 | 793 000 | n.v.t. |
Sien ook
Notas
- Dit is ook bekend as Kongo-Kinshasa en voorheen as Zaire.
- Sommige grondgebiede kan aangevoer word as deel van Asië of Afrika.
- Dit is ook bekend as Kongo-Brazzaville.
- Beslaan deel van die grondgebied van die Wes-Sahara, met Marokko betwis..
- Tans onder Marokkaanse administrasie. Bir Lehlou is die tydelike hoofstad en Tindouf Kampe is diede factoeen
- Oorsese gebied van Frankryk. Slegs die Îles Éparses word beskou as deel van die Afrika-kontinent.Die oorblywende vier distrikte lê buite die kontinentale bank in die Indiese Oseaan of Antarktika.
- Die hoofstasie op die Îles Éparses is op Tromelin.Die hoofkwartier van die distrik hoof, is egter Saint-Pierre, in Reunion.
- Oorsese gebied van die Verenigde Koninkryk.
- Deel van Spanje.
- Deel van Portugal.
- Tans is 'n oorsese gebied van Frankryk. Is geskeduleer om te integreer met Frankryk, as 'n oorsese departement, in Februarie 2011.
- Oorsese departement van Frankryk.
Verwysings
- (en) "Member States". United Nations. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Augustus 2019. Besoek op 28 Julie 2011.
- (en) "Member States". African Union. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 November 2015. Besoek op 15 Julie 2011.
- (en) "African Union Welcomes South Sudan as the 54th Member State of the Union". StarAfrica.com. 27 Julie 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Maart 2012. Besoek op 28 Julie 2011.
- (en) "The World Fact book: Algeria". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Fact book: Angola". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Mei 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Fact book: Benin". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Botswana". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Burkina Faso". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Burundi". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Comoros". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Congo, Democratic Republic of the". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Djibouti". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Egypt". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Equatorial Guinea". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Eritrea". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Swaziland". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Ethiopia". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Gabon". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 April 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Gambia, The". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Ghana". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 April 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Guinea". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Mei 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Guinea-Bissau". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Cote d'Ivoire". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Cape Verde". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Cameroon". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Kenya". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Lesotho". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Mei 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Liberia". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Libya". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Madagascar". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Mei 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Malawi". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Mali". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Morocco". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Mei 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Mauritania". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Mauritius". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Mozambique". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Namibia". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 April 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Nigeria". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Mei 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Congo, Republic of the". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Rwanda". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Sao Tome and Principe". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 April 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Senegal". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Mei 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Central African Republic". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Seychelles". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Sierra Leone". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 April 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Sudan". CIA Directorate of Intelligence. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Mei 2020. Besoek op 13 Julie 2011.
- (en) "The World Factbook: Somalia". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: South Africa". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: South Sudan". CIA Directorate of Intelligence. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2020. Besoek op 13 Julie 2011.
- (en) "The World Factbook: Tanzania". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Togo". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 April 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Chad". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Tunisia". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Uganda". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Zambia". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Zimbabwe". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Western Sahara". CIA Directorate of Intelligence. 17 Mei 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2020. Besoek op 17 Augustus 2011.
- (en) "The World Factbook: French Southern and Antarctic Lands". CIA Directorate of Intelligence. 25 Mei 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2020. Besoek op 17 Augustus 2011.
- "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Desember 2018. Besoek op 16 Augustus 2011.
- (en) "The World Factbook: Saint Helena". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op 12 Junie 2008.
- (en) "The World Factbook: Spain". CIA Directorate of Intelligence. 16 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op 16 Mei 2008.
- (en) "The World Factbook: Mayotte". CIA Directorate of Intelligence. 15 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Maart 2013. Besoek op 12 Junie 2008.