Lynnwoodrif
Lynnwoodrif is 'n voorstad in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Dit is tussen die woonbuurte Lynnwood Manor, Murrayfield en Die Wilgers geleë.
Lynnwoodrif | |
---|---|
Lynnwoodrif Lynnwoodrif se ligging in Gauteng | |
Koördinate: 25°45′23″S 28°17′20″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Hoofplek | Pretoria |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,13 km2 (0,82 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 3 463 |
• Digtheid | 1 626/km2 (4 210/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 68,2% |
• Indiërs/Asiërs | 4,8% |
• Bruin mense | 2,4% |
• Swart mense | 23,2% |
• Ander | 1,5% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 45,9% |
• Engels | 35,5% |
• Noord-Sotho | 2,1% |
• Xhosa | 2,1% |
• Ander | 16,5% |
Skakelkode | 012 |
Verwysings
- "Subplek Lynnwoodrif". Sensus 2011.
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.