Lynnwood

Lynnwood is 'n voorstad in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Lynnwood is geleë tussen Hatfield, Brooklyn, Menlopark en Die Wilgers.

Lynnwood
Voorstad
Lynnwood is in Gauteng
Lynnwood
Lynnwood
Koördinate: 25°46′S 28°16′O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
Metropolitaanse MunisipaliteitTshwane
Oppervlak
  Totaal2,39 km2 (0,92 vk. myl)
Bevolking
  Totaal2 871
  Digtheid1 201/km2 (3 110/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
0081
Skakelkodes012

Die voorstad se naam is, soos ook Brooklyn en Menlopark, heel waarskynlik afkomstig van gelyknamige plekke in die VSA.


Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.