Lynch
'n Lynch is 'n ekstra-wetlike verhoor en straf deur 'n informele groep. Dit word gewoonlik in informele openbare teregstellings deur bendes gebruik, dikwels deur mense op te hang, ten einde 'n beweerde oortreder te straf of 'n minderheidsgroep te intimideer.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Lynch.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.