Lyfkrieket-reeks

Die naam Lyfkrieket-reeks (Engels: Bodyline series) is aan die 1932-33 krieketreeks tussen Engeland en Australiƫ gegee omdat die Engelse boulers 'n gevaarlike (en onsportiewe) boulmetode teen die Australiƫrs ingespan het.

Bill Woodfull ontwyk 'n gevaarlike lyfbal.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.