Lydenburgia cassinoides
Die Sekhukhuniboesmanstee (Lydenburgia cassinoides) is 'n boom wat deel is van die Celastraceae familie. Die spesie is endemies aan Limpopo en Mpumalanga en kom van Roossenekal tot by die Strydpoortberg voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 2500 kmĀ² en word bedreig omrede die spesie te veel geoes word vir gebruik.
Sekhukhuniboesmanstee | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Celastrales |
Familie: | Celastraceae |
Genus: | Lydenburgia |
Spesie: | L. cassinoides |
Binomiale naam | |
Lydenburgia cassinoides N.Robson, (1965) | |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 406.[1]
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.