Lycium gariepense

Die gariepkriedoring (Lycium gariepense) is 'n struik wat deel is van die Solanaceae familie. Die spesie is inheems aan suidelike Namibiƫ en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in die Noord-Kaap in die Richtersveld voor en is deel van die Sukkulente Karoo.

Gariepkriedoring
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Solanales
Familie: Solanaceae
Genus: Lycium
Spesie:
L. gariepense
Binomiale naam
Lycium gariepense
A.M.Venter, (2003)

Sien ook

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.