Lusern
Lusern (Medicago sativa) is 'n meerjarige plant. Na gelang van die variëteit en klimaat kan dit vyf tot twaalf jaar oud word. Met 'n hoogte tot 1 m en trossies klein blou blomme lyk dit baie soos die Klawer (Trifolium). Die plant het 'n diep en sterk ontwikkelde wortelstelsel wat tot 4,5 m kan uitstrek. Dit help die plant om tydelike droogtes te oorleef.
Lusern | |
---|---|
Medicago sativa | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Medicago |
Spesie: | M. sativa |
Binomiale naam | |
Medicago sativa | |
Subspesies | |
Medicago sativa subsp. ambigua (Trautv.) Tutin |
Lusern is inheems aan Europa en word wêreldwyd as veevoer verbou.
- 'n Lusernveld.
- Bale lusern.
- Blom van naby.
- Sade
Verwysings
- "Medicago sativa – ILDIS LegumeWeb". ildis.org. Besoek op 7 Maart 2008.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Lusern.
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir lusern.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.