Luoyang

Luoyang (Chinees: 洛阳) is 'n stad in die Chinese provinsie Henan met 'n bevolking van 6 549 486 in 2010. Die stad is in die ooste van China, suid van die Geelrivier, suidwes van Beijing en Tianjin geleë.

Luoyang

洛阳
Stad
Luoyang is in China
Luoyang
Luoyang
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate: 34°40′11″N 112°26′32″O
LandVlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
ProvinsieHenan
Regering
  BurgemeesterLi Liushen
Oppervlak
  Stad15 492 km2 (5 981 vk. myl)
  Stedelik
4 304 km2 (1 662 vk. myl)
Hoogte
144 m (472 ft)
Bevolking
  Stad6 549 486
  Digtheid420/km2 (1 100/vk. myl)
  Stedelik
1 500 000
  Stedelike digtheid350/km2 (900/vk. myl)
TydsoneUTC+08:00 (SST)
Skakelkodes379
Webwerfly.gov.cn

Luoyang grens in die ooste aan Zhengzhou, in die suidooste aan Pingdingshan, in die suide aan Nanyang, in die weste aan Sanmenxia, in die noorde aan Jiyuan en in die noordooste aan Jiaozuo. Die stad is bekend as een van die vier groot ou hoofstede van China. Luoyang het vanaf 771 v.C. tot 256 v.C. en vanaf 25 tot 190 as hoofstad van China gedien.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.