Lundinsnek
Lundinsnek (ook Lundeansnek gespel) is 'n bergpas in die Witteberg, deel van die Drakensberge. Dit lê op die R393-grondpad net suid van die Lesothogrens en noordoos van Barkly-Oos.
Lundinsnek | |
Roeteaanwysing by Lundinsnek. | |
Lundinsnek |
|
Koördinate: 30°38′50″S 27°44′32″O | |
---|---|
Ligging | Oos-Kaap, net suid van die grens met Lesotho |
Hoogte | 2 162 m |
In | Witteberg |
Pad | R393 |
Net oos van die pas is die Tiffendell ski-oord en die hoogste punt in die Oos-Kaapprovinsie.
Die hoogste punt van die pas is op 2 226 m bo seevlak en 'n maksimum helling van 1:11 word bereik.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.