Lulu Wang
Lulu Wang (王露露) (22 Desember 1960, Beijing) is 'n Chinese skryfster wat sedert 1986 in Nederland woon en in Nederlands skryf. Aanvanklik het sy in Chinees onderrig gegee in Maastricht voordat sy in 1997 'n deurbraak gemaak het met haar debuutroman Het Lelietheater. In 1998 ontvang sy die Gouden Ezelsoor vir diè topverkoper-literêre debuut (meer as 135,000 eksemplare daarvan is verkoop) en die daaropvolgende jaar die internasionale Nonino-prys. In Nederland aleen is meer as 800,000 eksemplare van Het Lelietheater verkoop.
Bibliografie
- Het lelietheater (1997)
- Brief aan mijn lezers (1998)
- Het tedere kind (1999)
- Het Witte Feest (2001)
- Seringendroom (2001)
- Het Rode Feest (2002)
- Bedwelmd (2004)
- Heldere Maan (2007)
- Wilde rozen (2010)
- Lotusvingers (2010)
- Nederland, wo ai ni (2012) (Regenland, wo ai ni in België)
- Zomervolliefde (2013) (poësie)
- Adam en Eva in China (2014) (nie-fiksie)
- Levenlangverliefd (2015) (poësie-NL/CH)
- Chineeslekker (2017) (kulinêr / nie-fiksie)
- Nederwonderland (2018) (nie-fiksie, met illustrasies deur Laura Emmen)
Toekennings
- Gouden Ezelsoor (1998)[1]
- Internationale Nonino-prys (1999)[2] tydens die Salzburgse Paasfees[3][4]
Verwysings
- (in Nederlands) Gouden Ezelsoor Geargiveer 2 Maart 2021 op Wayback Machine, Grafische Cultuurstichting. Besoek op 8 Maart 2015.
- Paridon, Elsbeth van (1 April 2014). "Cultural ambassador Lulu Wang". China.org.cn. Besoek op 31 Januarie 2015.
- (in Italiaans) I Premiati del Quarantesimo Premio Nonino Geargiveer 27 Februarie 2015 op Wayback Machine, Nonino. Besoek op 8 Maart 2015.
- (in Italiaans) Il Premio Nonino per Salisburgo alla scrittrice cinese Lulu Wang, Corriere della Sera, 1999. Besoek op 8 Maart 2015.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Lulu Wang.
- Amptelike webwerf
- Lulu Wang op die Digitale Biblioteek vir Nederlandse Letterkunde
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.