Luisiesbos

Die luisiesbos (Leucospermum bolusii) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en deel van die fynbos-bioom vorm. Die plant is endemies aan Wes-Kaap waar dit voorkom vanaf Gordonsbaai tot by Kogelbaai. Die struik word tot 1,5 m groot en dra blomme van September tot Desember.

Luisiesbos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. bolusii
Binomiale naam
Leucospermum bolusii
Gand., 1901
Sinonieme
  • Leucospermum album Bond.

In Engels staan dit as die Gordon's Bay pincushion bekend.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.